top of page
Search

OU DELVILL WOOD SOLDAAT tot DELWER

Updated: May 27, 2022


OU DELVILL WOOD SOLDAAT tot DELWER

Net soos die du Plessis storie, en n paar ander kon ek nie ophou soek aan hierdie Genealogie nie.

Arthur Cromwell Stanley, was volgens homself (n brief) n slagoffer van omstandighede en dat hy meer verwag het van die destydse regering, hy was n weermag Lieutenant (waarnemende Kaptein) hy het Delville Wood oorleef. Hy het baie sterk gevoel dat hy vir sy land geveg het, en dat die regering nie na sy mense “post-war” omsien nie.

Ek stem volkome saam met Arthur, die staat kyk nie na sy “post-war” mense nie, maar dit beteken steeds nie dit gee enige mens die reg om te moor nie.

Area Mosesberg, Kimberley.

Arthur was n diamant delwer, dus het hy in daardie kringe rond beweeg.



English

Steve Lunderstedt wrote on the KImberely watch, mostly Bennett’s words…

The popular and well-known Kimberley diamond buyer William John Thompson never saw the sun that rose just after 5 am on the morning of Wednesday 7 March 1923. He lay dead in the front passenger seat of his car, a bullet through his head, at the gate to Frederick Vigne’s farm. The farm, Rust-en-Vrede, is some 7 miles (13 kilometres) out of Kimberley on the Schmidtsdrift road. The driver of the car, Leslie Duncan Seitz, wounded, survived and was receiving attention at the farm homestead.

the rest of this story will be published


13 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page