Thirteen
Updated: May 27, 2022
Jan Willem Hendrik Munnik 1895-1932
Misdaad : Moordenaar
Slagoffer : Annie Mildred Hawes 1916-1931
Ja vir vele skreeu die getal ‘bad luck’, persoonlik dra ek nie waarde hieraan nie, maar dinge soos hierdie laat mens wonder of 13 nie sekere mense soek nie…
Annie Mildred Hawes was net 15 jaar oud gewees, mooi gesiggie, sagte geaardheid. Mev Hawes het haar geld gegee vir haar bus kaartjies wat sy gewoonlik vooruit gekoop het, en in haar baadjie gebere het. n Rustige dogter met goeie waardes.
